Click here to list your event with Webtickets!

Die halwe huis

Die halwe huis

About

Vandag is die dag wat Bumper Jansen alles gaan beëindig, maar voor hy sy polse oopvlek wil hy darem sy kant van die storie vertel. In dié eenmanstuk deur Ricardo Arendse onder regie van Lee-Ann van Rooi, neem Bumper (Marlo Minnaar) ons deur sy kinderdae op Oudtshoorn, sy tienerdae op die Kaapse Vlakte en sy grootmensjare in Johannesburg. Hy laat ons in sy Ouma Bettie se huis sit en stel ons voor aan sy Oupa Kerneels, die bruin man wat soos ’n wit man lyk en swart mense haat. Hy vertel ons ook van sy pa, Daniel, onder wie se vuishoue sy ma, Cathy, deurloop. Alles in ’n poging om uit te vind: Wat dryf ’n man wat op die punt is om ’n groot deurbraak in sy loopbaan te maak, tot selfdood? Geen on

More Info

Venue

Social


Performance

No results found for December 2023

December 2023

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 27
 28
 29
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…