Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Lisa Se Klavier

Lisa Se Klavier

About

LISA SE KLAVIER – ’n splinternuwe Afrikaanse mini-musiekspel by die Staatsteater vanaf 3–12 NOVEMBER 2023. In ’n kroeg-teater in Pretoria kruis vier mense se stories. Lisa, ’n klassieke pianis in haar laat-30s (MARLEE VAN DER MERWE) is oppad land uit. ’n Eens rebelse ‘rocker’ (ALTUS THEART) is nou rigtingloos en verveeld. Sy jong meisie-kelnerin-sangeres (LIZA NEL) droom van roem in die musiekbedryf. ’n Lewenswyse kroegman (NEELS CLASEN) is opsoek na ’n ‘live band’ vir die groot heropening na Covid.
’n Liefde vir goeie musiek vervleg vriendskap en komedie, verlies en hoop. Vertel deur Afrikaanse treffers oud (Koos Kombuis, Laurika Rauch, Richard van der Westhuizen, Amanda Strydom) en nuut (Spoegwolf, Tasché, Dewald Wasserfall, Elandré) met vyf witwarm MUSIKANTE OP DIE VERHOOG onder leiding van maestro JOHAN KELBER.

Vervaardig deur die ervare span van Add-Life Productions (ESTER, LIEFLING, ASPOESTERTJIE) beloof LISA SE KLAVIER om ’n hoogtepunt in Afrikaanse teater te wees. Kry jou kaartjies sommer vandag!

More Info

Venue

Social


Choose your preferred date.

May 2024

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 29
 30
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31
1
2