Click here to view the latest Smart Shopper Deals

ATKV-Skryfskool

ATKV-Skryfskool

About

Slypskool in die skryf van verhale

Hoe kry mens die storie geskryf wat in jou kop bly maal? Is daar skryfproses wat werk? Met watter verhaalboustene gaan jy te werk, en hoe, as jy geslaagde verhaal wil skep? Wat kan jy doen om die kanse te verbeter dat jou verhaal vir publikasie aanvaar sal word?

Skryf in vir die ATKV-Skryfskool se verhaalslypskool om meer te wete te kom. Die aanbieder is Hans du Plessis, wyd bekend as stimuleerder van skrywersloopbane via die ATKV-Skryfskool, waarvan hy 21 jaar lank die direkteur was. As skrywer van talle gewilde romans, verhoogstukke, digbundels, rubrieke en artikels weet hy waarvan hy praat as dit oor geslaagde skryfwerk gaan.??

Venue


ATKV-Skryfskool