Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Woordmusiek

Woordmusiek

About

DEBUUT
Musiekteater

MET Coenie de Villiers, Antoinette Kellermann, Vinette Ebrahim, Jana Cilliers en Mauritz Lotz

Gehore beleef selde vyf wáre legendes op een verhoog. Woordmusiek is daardie produksie. Drie van die grootste teatername in Suid-Afrika span kragte saam met een van die land se sterkste skrywers en musikante om hierdie eenmalige produksie te skep. Woordmusiek bring op unieke wyse die aangrypende verhalende tekste en musiek van Coenie de Villiers en die verteltalent van Jana Cilliers, Antoinette Kellermann en Vinette Ebrahim byeen. De Villiers is agter die klawers en kitaar-maestro Mauritz Lotz sluit by die span aan.

Afrikaans • Gesin • 60 min.

More Info

Venue

Social


Woordmusiek