Click here to view the latest Smart Shopper Deals

RAAF 2023

RAAF 2023

About

Kontemporêre musiek

MET Esté Raaf en Lourens Raaf

Hierdie folk-pop duo bekoor gehore al vir meer as tien jaar met hul 12 instrumente en charismatiese optredes. Voorheen bekend as Bottomless Coffee Band, gee dié toptreffer-egpaar nou aan hul musiek vlerke onder ’n nuwe naam, RAAF. Met ’n gemiddeld van 150 vertonings per jaar, toer hulle gereeld deur Suid-Afrika en Namibië en hulle het by die Edinburg Fringe-fees ’n buiging op die verhoog gemaak. Die unieke manier waarop hulle musiek skep, aanbied en aanpas vir elke geleentheid, voer gehore al vir jare mee. Hulle vierde album – en boonop hulle eerste Afrikaanse album – Prediker, word binnekort bekendgestel.

Afrikaans • Gesin • 60 mi

More Info

Social


RAAF 2023