Click here to view the latest Smart Shopper Deals

The Music of Neil Diamond

The Music of Neil Diamond

About

Kontemporêre musiek

MET Johan Liebenberg, Dillon Myburg, Rob Stemmet, Andy Murray en Kyle Petersen

The Music of Neil Diamond bring hulde aan een van die suksesvolste kunstenaars van alle tye, wat ’n verstommende 38 top-tien-liedjies in sy loopbaan gehad het. Johan Liebenberg word beskou as Suid-Afrika se eie Neil Diamond en as ’n mens jou oë toemaak en na sy stem luister, sou jy gedink het dit is die legende sélf wat sing. The Music of Neil Diamond is reeds met groot sukses landswyd en in Namibië opgevoer.

Afrikaans en Engels • Gesin • 90 min.

More Info

Venue

Social


The Music of Neil Diamond