Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Marion Holm

Marion Holm

About

DEBUUT
Komedie

MET Marion Holm TEKS Chris Vorster en Marion Holm

Dis die klein jakkalsies soos bure, honde en mense wat daagliks Holm se wingerd verniel. Marion wíl nie gil nie, sy gaan soek nie smart of geniet verdriet nie, sy systap sonde en stouterds, sy glimlag gedwee en lag luid, sy boks braaf en keer vir seer, sy wys haar grys en is selfs skaam vir faam. Sy praat in prentjies oor die alledaagse lewe. Lag saam oor die chaos en die aanslae en voel dadelik beter oor jou eie kleinighede as Marion lostrek met stories oor vakansies, vegetariërs en vrouwees. Jy is welkom om nors te arriveer, daai bui sal nie lank hou nie.

Afrikaans • Geen o.10 • OB • 70 min.

More Info

Venue

Social


Marion Holm