Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hans steek die Rubicon oor

Hans steek die Rubicon oor

Hans steek die Rubicon oor

10 Apr 2023 17:30

About

Komedie

MET Charlie Bouguenon TEKS Rudie van Rensburg REGIE Lizz Meiring

Op 90 is Hans nog springlewendig. Sy kinders in die buiteland boender hom egter uit sy lekker huis in die Kaap na Huis Madeliefie. Hans se vindingryke pogings om uit die ouetehuis te ontsnap, word egter deur sy kinders en ’n drakoniese matrone in die wiele gery. Maar Hans se rebelsheid het geen keer nie. Van daggakoekies en ’n boeremafia tot ontkleedansers en protesoptrede keer die inwoners se lewens onderstebo. Eers was daar die topverkoperboek, toe die gewilde radiovoorlesing en nou is dit ’n skaterlag-toneelstuk oor oudword op eie terme. En binnekort word dit boonop ’n rolprent.

Afrikaans • Gesin • OB • 80

More Info

Venue

Social


Hans steek die Rubicon oor