Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Jessie, Die Man en Die Maan

Jessie, Die Man en Die Maan

Jessie, Die Man en Die Maan

08 Apr 2023 14:00

About

Drama en bewegingsteater

MET Carlo Daniels TEKS EN REGIE, Kanya Viljoen

Jessie, Die Man en Die Maan vertel die verhaal van AB, ’n man wat sy vrou (Jane) en sy seun (Jessie) aan die maan verloor. Wat aanvanklik as ’n groot liefde tussen AB en Jane begin het, ontaard oor ’n paar jaar in ’n huwelik van misbruik en pyn, veral nadat Jane swanger word en bekkengordelpyn ontwikkel en deur swangerskap verlam word. Jessie word op ’n volmaan-aand gebore, iets waaroor AB se pa hom waarsku. Hy woed nie net teen sy eie bestaan nie, maar ook teen wie sy pa is. Wanneer hy sy ma verloor, begin Jessie se soeke na die maan, die plek waar hy glo sy rus.

Afrikaans en Afrikaaps • Geen o.13 • G, T • 6

More Info

Venue

Social


Jessie, Die Man en Die Maan