Planning your next event? Click here to list your event now!

n Blom in elke vrou

n Blom in elke vrou

About

DEBUUT
Musiekteater

MET Petronel Baard en die Blom in elke vrou-orkes, o.l.v. Franco Engelbrecht, die Suid-Kaap Kinderkoor, o.l.v. Jan-Erik Swart en die Mosselbaai-strykensemble, o.l.v. Johan Engelbrecht

Petronel Baard neem die gehoor op ’n ligte klassieke en digterlike reis deur die vier seisoene met hierdie pragtige, hoogsaangeskrewe musiekproduksie. Die internasionaal-bekroonde Suid-Kaap Kinderkoor sluit spesiaal vir die KKNK by haar op die verhoog aan. ’n Addisionele buiging van die Mosselbaai Strykensemble, rond hierdie viering van skouspelagtige klanke perfek af.

Afrikaans • Geen o.10 • OB • 120 min. (pouse ingesluit)

More Info

Venue

Social


n Blom in elke vrou