Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Karoo Suite 2 - Karoonagte

Karoo Suite 2 - Karoonagte

Karoo Suite 2 - Karoonagte

09 Apr 2023 10:00

About

Musiekteater

MET Coenie de Villiers, Deon Meyer en Mauritz Lotz

Karoo Suite van Deon Meyer en Coenie de Villiers het by die KKNK gedebuteer en gehore oor die land heen op hul voete gehad. Die opvolgproduksie, Karoo Suite 2: Karoonagte, volg dieselfde bewese resep met verhale van Meyer (wat ook die verteller op die verhoog is) en oorspronklike musiek van De Villiers. Die kitaarvirtuoos Mauritz Lotz sluit by hulle aan. Karoo Suite 2: Karoonagte is Meyer en De Villiers se mooiste liefdesbrief aan die Karoo. Dit is die eerste keer wat dit in die Karoo opgevoer word en die laaste konserte vir dié produksie.

Afrikaans • Gesin • 80 min.

More Info

Venue

Social


Karoo Suite 2 - Karoonagte