Planning your next event? Click here to list your event now!

Six In A Boat

Six In A Boat

About

Ses figure in ’n skuitjie. Is dit vlugtelinge, vakansiegangers, vissermanne of lewensredders? Met stories in Engels en Afrikaans, splinternuwe musiek, unieke kostuums en ’n geselskap van vyf uitmuntende musikante, keer Nataniël terug na die Sand du Plessisteater met hierdie oorspronklike produksie. Hy deel die verhoog met Charl du Plessis (klavier), Werner Spies (bas), Peter Auret (tromme) asook sangers Dihan Slabbert en Nicolaas Swart. Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.

Venue


Six In A Boat

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…