Click here to view the latest Smart Shopper Deals

TIEN DUISEND TON

TIEN DUISEND TON

About

Die wêreld word warmer, daar is onrus oorsee. Een paartjie dink daaraan om ’n kind te hê. TIEN DUISEND TON is ’n slim, snaakse en emosionele drama wat twee mense volg deur die verrassende lewenssiklus van hulle verhouding, soos hulle stoei met vrae rondom familie en verandering, hoop, verraad, toeval, en die verskriklike pyn wat jy net die mense wat jy die liefste het kan toedien. Vertaal deur die regisseur, Nico Scheepers, bring TIEN DUISEND TON twee van Suid-Afrika se voorste talente saam in Albert Pretorius en Cintaine Schutte, hier te sien as twee mense wat ernstig nuwe lewe oorweeg op die pad na onvermydelike uitsterwing.

More Info

Venue

Social