Click here to view the latest Smart Shopper Deals
Hierdie bekroonde pianiste-egpaar-duo bied die beste van beide – klassieke musiek en jazz – in ’n enkele konsert. Liefhebbers van albei genres sal tot groot vreugde vermaak word met klavierduo’s en duette wat komponiste van Mozart en Khachaturian tot Chick Corea insluit.