Planning your next event? Click here to list your event now!

Net liggies

Net liggies

About

Die bekroonde sangers en optreekunstenaars Jerome Rex en Whaden Johannes beloof ’n verbysterende konsert waar hulle die eerste keer hul musikale talente kombineer. Die twee is in die gewilde sepie Arendsvlei as Brille en Priester te siene, maar hier is hulle op die verhoog met kitaarspeler Eddy Strings vir ’n aand van briljante musiek.

More Info

Venue

Social


Net liggies