Planning your next event? Click here to list your event now!

Luna Paige & Vriende

Luna Paige & Vriende

Luna Paige & Vriende

13 Oct 2022 20:30

About

"’n Prettige vertoning met Luna Paige en Schalk van der Merwe, beroemd om sy baskitaar in Bed on Bricks en Republiek van Zoid Afrika. Liedjies van Luna se jongste vrystellings, asook
ou gunstelinge en nuwe rockdeuntjies wat volgende maand vrygestel word, is op die klankspyskaart. Die veelsydige Luna sal boonop konsertgangers verras met gaskunstenaars wat die afgelope twee dekades nóú met haar saamgewerk het."

More Info

Venue

Social


Luna Paige & Vriende