2022 beteken dit is twee dekades vandat Jak de Priester se debuutalbum, Sally Williams Nougat, die land oorrompel het. Met tien oorspronklike albums, ontelbare konserte en ’n paar TV-temaliedjies wat hom ’n huishoudelike naam gemaak het, was dit ’n lang swerftog met meer hoogte- as laagtepunte. Kom reis saam met hom deur die tye …