Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Gert Vlok Nel

Gert Vlok Nel

About

Die woord- en klankgenie van die Groot Karoo is terug op die verhoog vir ’n unieke vertoning wat aanhangers soos altyd aan sy lippe gaan laat hang. Gert is nie vir niks ’n kultusfiguur nie, danksy ’n lewe wat al ontelbare draaie gegooi het, asook sy onvergelykbare poësie, aweregse humor en droë maniërismes. Hierdie is ’n geskiedkundige oomblik.

Venue


Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30