Click here to get your tickets for Home of Legends Cup 2024 & Investec Champions Cup, DHL Stormers vs Toulon at Nelson Mandela Bay Stadium

Honestly, ek verstaan jou nie!

Honestly, ek verstaan jou nie!

Honestly, ek verstaan jou nie!

14 Oct 2022 15:00

About

“Trou is nie perdekoop nie,” sê die onbekende hulle. Of is dit skei? Mike is werkloos en Hope is bang hy val in die strik van té veel eet en boep kweek. Mike voel weer Hope maak ’n drama van als. Hope is té doof om na Mike se verskonings te luister; Mike té blind om haar moeite raak te sien. Hulle reken dus dat dit beter is om te skei, want hulle leef in verskillende wêrelde en stry gedurig. Maar dan besef hulle ’n egskeiding is gans te veel admin. Dalk moet hulle maar saambly? Hulle weet nie, maar wat dink jy? PG 13

More Info

Venue

Social


Honestly, ek verstaan jou nie!