Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Woordfees Straatsoiree

Woordfees Straatsoiree

Woordfees Straatsoiree

15 Oct 2022 16:00

About

"In samewerking met Stellenbosch Wynroetes
Tydens Stellenbosch Wynroetes se spesiale straatmakietie kan jy jou verlustig in ’n keurspel van kosstalletjies, druifgenot, musiek, goeie versnitwyn en Bolandse gasvryheid. Kom skink ’n glasie en vier die kunste en goeie wyn by hierdie gewilde jaarlikse geleentheid." Geen o/18

More Info

Venue

Social


Woordfees Straatsoiree