Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Rupert Museum: Die Kuns van Etswerk in Drukkuns

Rupert Museum: Die Kuns van Etswerk in Drukkuns

Rupert Museum: Die Kuns van Etswerk in Drukkuns

12 Oct 2022 10:30

About

Kom leer die opwindende kuns van etswerk saam met die ervare drukkers Marelise van Wyk en Sanet Visser, geïnspireer deur Rembrandt van Rijn se tegnieke én werke wat ter plaatse te sien sal wees. Die werkswinkel kyk na twee druktegnieke: droënaaldetse op polipropileenvelle en koperplaatetse. Deelnemers sal leer hoe om hul eie plate voor te berei, dan hul eie ontwerpe op die plate ets, en ook eiesoortige ontwerpe op die drukker maak. Hulle bestudeer en bespreek ook Rembrandt se etse wat spesiaal uit die Rupert Museum se versameling gehaal word om die aspirant-kunstenaars te inspireer. Drukkuns is ’n morsige affêre, so bring ou klere; ’n voorskoot en handskoene word voorsien. Bring ook jou idee

More Info

Venue

Social


Rupert Museum: Die Kuns van Etswerk in Drukkuns