Planning your next event? Click here to list your event now!

Tollie Parton

Tollie Parton

About

Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play. NO UNDER 18!!!

More Info

Venue

Social


Tollie Parton