Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Schalk sing sleg!

Schalk sing sleg!

Schalk sing sleg!

13 Oct 2022 18:00

About

"Schalk Bezuidenhout se video’s op sosiale media was vir tienduisende Suid-Afrikaners die beste lagmedisyne toe die inperkings begin het. Sy vertoning kombineer Afrikaanse stand-up komedie met vlymskerp oorspronklike liedjies en musiek. Die talentvolle Wesley van der Westhuizen sorg vir die begeleiding; dus is hier geen sprake van ’n snotkop met ’n snor en backtracks nie! Kom tuit jou ore en lag jouself ’n papie, want Schalk se liedjies sal jou laat mis, eet, slaap, herhaal én skater.
"

Venue


Choose your preferred date.

April 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30