Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.

Filosofiekafee

Filosofiekafee

About

Filosowe, woordsmede en wysgere span woorde in om mekaar om die bos te lei, kluitjies te bak, spek te skiet, stertjies aan te las of ekonomies met die waarheid om te gaan. Dit alles in die altyd snel-uitverkoopte Filosofiekafee. Wie gaan vir wie ore aansit? Stem agterná vir jou gunsteling-bogprater!

Venue


Filosofiekafee