LIST YOUR EVENT ON WEBTICKETS

’n Gek vir jou

’n Gek vir jou

’n Gek vir jou

15 Oct 2022 18:00

About

Twee narre, Yanni en Laurel (Ané Koegelenberg en Christie van Niekerk), soek na liefde op Stellenbosch, maar met dié speurtog moet hulle vele 21ste-eeuse uitdagings trotseer. Gaan hul vriendskap dit oorleef? Koegelenberg en Van Niekerk, wat ook die teks geskryf en regie behartig het, lei jou deur ’n warboel emosies in hierdie komiese narrespel oor vriendskap en die versugting na liefde. ’n Gek vir jou was die wenner van die Universiteit Stellenbosch se 2022 Première Teaterfees.

Venue


’n Gek vir jou