Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Eden+ Alpha

Eden+ Alpha

About

Eden Plus. Groei saam. Leer saam. Ons is saam met jou op ’n reis van verryking en verdieping. Elke kwartaal (3 maande) is daar nuwe stimulerende onderwerpe, drie Sondag-aand leer-ervarings, ook aanlynmateriaal en weeklikse aanlyn-groepbesprekings. Ons reis as volgelinge van Jesus kan nooit in hierdie as afgehandel beskou word nie. Kom ons volg Hom, tree vir tree.

Hierdie kaartjie gee jou toegang tot die hele reis vir hierdie kwartaal. Al die datums en tye sal bevestig word.
Eden Plus word ook digitaal uitgesaai regstreeks, wat jou toegang gee selfs al is jy nie in George is nie.

Venue


Eden+ Alpha