Click here to view the latest Smart Shopper Deals

DAN PATLANSKY

About

Dan Patlansky keer terug om Suid-Afrikaanse gehore met ’n elektriese volorkes toer te vermaak. Terwyl sommige hom as genie beskou, betree hierdie kitaarspeler, sanger-liedjieskrywer en internasionaal-gerespekteerde blues-musikant ’n tweede dekade as een van die wêreld se beste blues-gebaseerde storievertellers van sy generasie. Sy ondersteuners kan uitsien na ou gunstelinge, asook nuwe werk van sy jongste album Shelter of Bones wat in Februarie 2022 uitgreik is. Volgens Dan is hierdie jongste aanbieding ’n akkurate uitbeelding van hom as die kunstenaar wat hy vandag is; wat ’n moderne kinkel plaas op dit waarvoor hy die liefste is: blues-musiek!

Dan Patlansky returns to South African audiences this October with a full-band electric tour. Never far from like-minded genius, guitarist, singer-songwriter, and globally respected purveyor of the blues, Dan Patlansky sidles into his second successive decade as one of the world’s finest blues-based storytellers of his generation. Fans can look forward to old favourites as well as performances from his latest album Shelter of Bones, released in February 2022. Dan describes his latest offering as an accurate representation of who he currently is as an artist; which is a modern twist on what he loves most – the Blues!

Venue


DAN PATLANSKY