Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Harvest / Oogst

About

Hedendaagse arbeidsmigrasie, uitbuiting en onderdrukking is die sosiaal-betrokke temas in hierdie boeiende roman. Maar veral, vertel Harvest ’n verhaal van deursettingsvermoë en vriendskap, die krag van moederskap en vroue se selfstandigheid.

A socially engaged page-turner about contemporary labour migration, exploitation, and oppression. Above all, Harvest is a story of resilience and friendship, about the power of motherhood and women’s self-reliance.

Met Sien Volders, Corneli van den Berg (gespreksleier)
Taal English
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Harvest / Oogst