Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Moord – op soek na die hoekom

Moord – op soek na die hoekom

Moord – op soek na die hoekom

06 Oct 2022 11:00

About

Die moordgegewens waaroor in koerante berig word, is gewoonlik net die punt van die ysberg: Die volle storie verklap dikwels ’n komplekse web van figure, gebeure en omstandighede wat tot noodlottige en tragiese eindes lei. ‘n Aantal sake het die afgelope jare die verbeelding van Suid-Afrikaners aangegryp: Suretha Brits se moord op haar man op Pofadder; die Krugersdorpmoorde gepleeg deur die groep Electus per Deus; en ’n aantal moorde op Stellenbosch. In hierdie gesprek word daar saam besin oor hierdie gevalle en veral oor wat dit behels om bekende moordsake te boekstaaf.

The particulars of murders reported in the newspapers, often only depict the tip of the iceberg: Quite often the real story exposes a complex web of characters, events, and circumstances that lead to fatal and tragic ends. During the past years, a few murder cases have captured the imagination of South Africans: Suretha Brits murdering her husband in Pofadder, the Krugersdorpmurders executed by the group Electus per Deus, and other murders committed in Stellenbosch. This conversation looks at these cases and especially at what is involved in the recording of famous murder cases.

Met Charne Kemp, Julian Jansen, Ben Booyens
Gespreksleier Ruda Landman
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min

Venue


Moord – op soek na die hoekom