Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Beyond Fear

About

Beyond Fear is die getuienis van een van Suid-Afrika se mees geliefde helde, Ebrahim Ebrahim. Die hartverskeurende en inspirerende weergawe van sy lewensjare wat hy toegewy het aan die afbreek van die apartheidstaat, word hier opnuut gedeel. Dit vertel ook die storie van sy post-1994 lewe waartydens hy die wêreld deurreis het en op internasionale gebied aan oplossings vir konflik gewerk het. Maar sy groot liefdesverhaal het begin toe hy 63 was en sy geliefde Shannon Ebrahim ontmoet het. Hul twee kinders was volgens hom sy “grootste leermeesters”.

Beyond Fear is the testimony of Ebrahim Ebrahim, one of South Africa’s most loved heroes, whose poignant and inspirational account of his years spent dedicated to bringing down the apartheid state is told in ways we have not heard. It also tells the story of his post-1994 life, where he travelled the world doing international conflict resolution work. His great love story began at the age of 63 when he met his beloved Shannon Ebrahim with whom he had two children, who were, as he says his “greatest teachers”.

Met Shannon Ebrahim
Gespreksleier Ruda Landman
Taal Engels
Tydsduur 60 min

Venue


Beyond Fear