Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hulde aan Helde – Jaap Steyn

Hulde aan Helde – Jaap Steyn

Hulde aan Helde – Jaap Steyn

06 Oct 2022 18:00

About

Prof. Jaap (J.C.) Steyn, navorser, biograaf van onder andere N.P. van Wyk Louw en MER, taalpolitikus, taalkundige, skrywer-digter en joernalis wat in 2021 oorlede is, sou glad nie as 'n "held" gehuldig wou word nie. Daarvoor was hy hopeloos te beskeie. Tog bly sy hoogstaande bydraes in vele genres bekroonde, monumentale, rigtinggewende baanbrekerswerke in Afrikaans. Hy het onvermoeid tot die einde op die Afrikaanse taalakker gearbei. Ons huldig hom graag as taalheld in die einste NALN-ouditorium waar sy tagtigste verjaarsdagviering-bustoer onlangs afgesluit is.

Prof. Jaap (J.C.) Steyn, researcher, biographer of amongst others N.P. van Wyk Louw and MER, language expert and political activist for the Afrikaans language, author-poet, and journalist who passed away in 2021, would not have liked to be called a “hero” – he was far too humble. However, his exceptional pioneering contributions to many genres in Afrikaans can be described as laureate, monumental, and directional. Until the end, he worked away in service of Afrikaans. We pay homage to this hero of the Afrikaans language at the NALN Auditorium where the bus tour celebrating his eightieth birthday recently concluded.

Met Chris van der Merwe en Corlietha Swart
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min

Venue


Hulde aan Helde – Jaap Steyn