Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Boekwinkel tussen die Wolke

Die Boekwinkel tussen die Wolke

Die Boekwinkel tussen die Wolke

07 Oct 2022 10:30

About

Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. Tussen die rakke wag ’n avontuur wat haar hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is. Iemand probeer sekermaak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag …

Welcome to Kop In Die Wolke – Ella’s favourite shop in the world. Inbetween the bookcases a life-changing adventure is awaiting her … if she is brave enough. Someone is trying to ensure the bookshop closes its doors for the last time, but Ella and her friends are not going to let that happen, not even if it spells danger. Who knows, maybe help will appear from an unexpected corner. After all, all bookshops host a little magic, don’t they?

Kinders is gratis.
Volwassens R30

Met Jaco Jacobs
Taal Afrikaans
Tydsduur 30 min

Venue


Die Boekwinkel tussen die Wolke