Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Tien voor een

About

Hierdie roman bied ’n kykie in die psige van ’n eetverslaafde – iets waarmee baie lesers sal kan identifiseer. Dis ook ’n liefdesverhaal wat in die verlede deur middel van SMS’e en e-posse afspeel, en derdens volg die leser die broodkrummels na die jeugtrauma wat haar gedefinieer het. Omdat dit soveel donker humor bevat en ontdaan is van selfbejammering, en omdat die taal so lewendig is, is dit toeganklik sowel as … wel, gewigtig.

This novel offers a snapshot of the life of a food addict – something many readers may associate with. This is a love story that takes place in the past and is enacted by SMS and email. Furthermore, the reader follows the breadcrumbs of the traumatic experience in her youth that has defined her since. The novel is accessible, but the dark humour and the fact that it is stripped of self-pity, as well as the avid use of language, make it weighty.

Met Adele Vorster, Maritsa Barlow (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Tien voor een