Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Sosio-ekologiese weerstand via toneelskryf / Socio-ecological resistance via stage writing

Sosio-ekologiese weerstand via toneelskryf / Socio-ecological resistance via stage writing

Sosio-ekologiese weerstand via toneelskryf / Socio-ecological resistance via stage writing

06 Oct 2022 09:30

About

Toneelskryf is ‘n uiters kragtige instrument in sosio-ekologiese weerstand. In hierdie bespreking gesels ons met Dr. Pieter Odendaal oor hoe sosiologiese weerstand deur toneelskryf teweeggebring kan word; Hoe individue hul artistieke vaardighede kan inspan om hul passies te verdedig. Ondersteun deur die Nederlandse Taalunie en die Vlaamse Regering in Suider-Afrika.

Stage writing is an extremely powerful tool in socio-ecological resistance. In this discussion, we speak to Dr Pieter Odendaal on how sociological resistance can be accomplished through stage writing; How individuals can use their artistic skills to advocate their passions. Supported by the Dutch Language Union in The Netherlands, and the Government of Flanders in Southern Africa.

Met Pieter Odendaal, Rea Mokone (gespreksleier)
Taal English
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Sosio-ekologiese weerstand via toneelskryf / Socio-ecological resistance via stage writing