Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Femme is Fatale

About

Soveel is al gesê en geskryf oor hoe om geslagsgebaseerde geweld en vrouemoord uit te roei. Optogte is georganiseer, stille protes het plaasgevind en die President het leë beloftes gemaak. In Femme is Fatale, ’n splinternuwe eenvroukabaret wat al in 2020 die lig moes sien, ondersoek Elzabé Zietsman met sang en stories hierdie ander epidemie wat dreig om die kern van die Suid-Afikaanse gemeenskap te vernietig. Ná twee jaar op die ys, is Elzabé Zietsman en haar span gereed om dié euwel bloot te lê.

Much has been said and much has been written about how to rid our society of gender-based violence and femicide. Marches have been organised, silent protests have taken place and our President has made promises, albeit empty ones. In Femme is Fatale, a brand-new one-woman cabaret that was supposed to premiere in 2020, Elzabé Zietsman gets onto the case of this scourge using song and storytelling to get to the bottom of this other epidemic which is threatening to devour the very fabric of South African society.

Debuut / Debut
Genre: Kabaret / Cabaret
Rolverdeling / Cast: Elzabé Zietsman
Skrywer / Writer: Bruce J Little
Regisseur / Director: Eloise Clasen
Ontwerpers / Designers: Kosie Smit
Ondersteun deur / Supported by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi)
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16
Tydsduur / Running time: 90 min

Venue


Femme is Fatale