Click here to view the latest Smart Shopper Deals

on going

About

on going is 'n persoonlike besinning oor die kunstenaar se hartseerreis nadat sy in 2021 gelyktydig haar lewensmaat verloor en die ma vir sy kind geword het. Met dans, videografie en poësie reflekteer on going oor die onlosmaaklike ervarings van moederskap, rou, en die aksie van werk teen ‘n wyer sosio-ekonomiese verbeelding. Die vervalle strandhutte, 'n gewilde toeriste-element van Kaapstad se Muizenberg-strand, waar die kunstenaar woon, word 'n simbool van die gebroke huis wanneer die werk hulle heen en weer beweeg in tyd. Dit nooi gehore uit om stil te raak in die wisselende, nie-liniêre ontvouing van die rouproses.

on going is a personal reflection on the artist’s journey of grief after simultaneously having lost her partner and becoming the mother to his child in 2021. Engaging with dance, videography, and poetry, on going reflects on the inseparable experiences of motherhood, mourning, and the act of working, linking it to wider socio-economic imaginings. The dilapidated beach huts, a popular tourist element of Cape Town’s Muizenberg beachfront, where the artist resides, become a symbol of the broken home as the work moves back and forth in time offering audiences an invitation to sit with the fluctuating, non-linear unfolding of the grieving process.

Genre: Dans, Interdissiplinêr / Dance, Interdisciplinary
Choreograaf / Choreograph: Lorin Sookool
Taal / Language: Engels / English
Tydsduur / Running time: 40 min
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 Gedeeltelike naaktheid / Partial nudity

Venue