Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Jeugfiksie-skrywers in gesprek / Writers of youth literature in conversation

Jeugfiksie-skrywers in gesprek / Writers of youth literature in conversation

Jeugfiksie-skrywers in gesprek / Writers of youth literature in conversation

06 Oct 2022 14:30

About

Saam op die verhoog verskyn drie Vrystaatse, hoogs bekroonde en geliefde Afrikaanse jeugboekskrywers. Annerle Barnard wie se derde jeugroman, Spel, ’n goudwenner was van die Sanlamprys vir Jeuglektuur; Zelda Bezuidenhout is aangewys as naaswenner van LAPA se jeugromankompetisie vir háár jeugroman, As mens geluk kon proe; Cecilia Steyn is die wenner van twee ATKV-Woordveertjies; en Fanie Viljoen word bekroon met die Sanlamprys vir Jeuglektuur, die M.E.R-prys, en ’n rits ATKV-Woordveertjies.

From the Free State, three highly appraised and much-loved Afrikaans writers of youth literature will share the stage. They are Annerle Barnard whose third youth novel Spel won the gold of the Sanlam Prize for Youth Literature; Zelda Bezuidenhout was the runner-up in LAPA’s Youth novel competition with her novel As mens geluk kon proe; Cecilia Steyn already has two ATKV-Woordveertjies; and Fanie Viljoen’s accolades include the Sanlam Prize for Youth Literature, The M.E.R. Prize, and several ATKV-Woordveertjies.

Met Annerle Barnard, Fanie Viljoen, Cecilia Steyn & Zelda Bezuidenhout, Leana Lategan (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Jeugfiksie-skrywers in gesprek / Writers of youth literature in conversation