Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Hoerkind – Die Memoires van ‘n Randeier

Hoerkind – Die Memoires van ‘n Randeier

Hoerkind – Die Memoires van ‘n Randeier

06 Oct 2022 18:00

About

Herman Lategan word wyd gerespekteer as joernalis, en is beide berug én beroemd vir sy uitgesprokenheid en kwinkslae oor alles onder die son. In Hoerkind vertel hy sy lewensverhaal eerlik uit die hart uit. Dit is ’n aangrypende relaas oor verlies én oorwinning wat jou sal laat lag, en jou hart ’n paar keer breek. Jy sal jou kop skud oor die wreedheid van ’n wêreld waar mense aan mekaar uitgelewer is, maar jy sal verwonderd staan oor die omvang van goedheid, juis omdat mense op mekaar aangewese is.

Herman Lategan is a widely respected journalist, notorious for his outspoken and amusing writing that covers every topic under the sun. In Hoerkind he relates his life story from the heart, with no holds barred. It is a gripping account of loss, hardship and overcoming both; it will make you laugh and, at times, break your heart. You will despair at the cruelty of a world in which the marginalised are forsaken, but stand in awe at the extent of goodness surrounding us, because, ultimately, people depend on each other.

Met Herman Lategan, Charles Smith (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Hoerkind – Die Memoires van ‘n Randeier