Planning your next event? Click here to list your event now!
Godritch en Claassen, albei rondom vyftig, gaan uitkamp. Nie sommer enige plek nie: in ‘n afgeleë wildernisgebied. Wat kan nou lekkerder wees? Hulle kan hul daaglikse sorge agterlaat en een word met die natuur. Maar soos enige gesoute kampeerder weet, verloop alles nie altyd glad nie. Wat as als nie ingepak is nie? Wat as die vuurhoutjies vergeet is? Wat as daar geluide in die nag is? Twee mans teen die wildernis. Wat kan verkeerd loop?
Godritch and Claassen, both around fifty, are going camping. And not just any place: in a remote wilderness area. What could be better? They can leave their daily worries behind and become one with nature. But every avid camper knows it’s not always moonshine and roses. What if everything wasn’t packed? What if they forgot the matches? What if there are noises at night? Two men against the wilderness. What could go wrong?
Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Brendon Daniels, Deon Lotz
Skrywer / Writer: Ferdinand Bekker
Regisseur / Director: Gaerin Hauptfleisch
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Gaerin Hauptfleisch
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Aardklop (Teks / Text), Nasionale Kunsteraad (NKR) / National Arts Council (NAC) (Produksie / Production)
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 60 min