Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Geen Teks

About

Geen Teks is nie ‘n produksie sonder woorde nie, dis nie ‘n dansproduksie of bewegingsteater nie. Dit gaan bloot oor daardie oomblikke wanneer daar niks is om te sê nie, daardie oomblikke wanneer daar nie woorde is nie. Wanneer sulke oomblikke ontstaan, verskil van persoon tot persoon, maar almal sal hulle herken, hoewel hulle dit nie sal wil erken nie. Dié komedieskets bekyk die dinge wat ons wil sê en nie sê nie.

Geen Teks is not a production without words, a dance production, or movement theatre. It’s all about those moments when there is nothing to be said, those moments when there are no words. These moments happen to be different for everyone. Most people will recognise them but not all will acknowledge them. This comedy sketch looks at the things we want to say but don’t say.

Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Brendon Daniels, Deon Lotz
Skrywer / Writer: Ferdinand Bekker
Regisseur / Director: Gaerin Hauptfleisch
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Stercus Produksies / Productions
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue


Geen Teks