Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Net is Gebreek

About

Die meeste mense beland die een of ander tyd in ’n net van ellende, maar in die Christelike geloof is daar die troosryke boodskap van ‘n net wat inderdaad gebreek het: Jesus se kruisdood het ons toegang tot God vry gemaak vir almal. Die blydskap oor die gebreekte vangnet kan egter slegs ervaar word deur die nederige person wat opreg kan bid. En nederigheid is ook die gevolg van ‘n gesonde gebedslewe.

Most people, at some stage, get trapped in a net of distress. But Christianity offers a comforting message of such a net that has been broken: When Jesus died on the cross, we received free passage to God. However, only the humble person who prays in all sincerity can experience the joy of being free from this net. And humility also stems from a healthy prayer life.

Met Chris van der Merwe, Fanie Snyman (gespreksleier)
Taal Afrikaans
Tydsduur 60 min
Prys R30 | R35 by die deur

Venue


Die Net is Gebreek