Planning your next event? Click here to list your event now!
Die Weduwee se Sjampanje is ‘n uiters vermaaklike, unieke en informatiewe storie oor die ware weduwee (Veuve) Cliquot wat in die 1800’s in Frankryk rewolusionêre metodes ontwikkel het om sjampanje- en wynmaak vir ewig, wêreldwyd te verander. Haar verhaal is nog nooit vertel nie, so, die produksie is letterlik ’n wêreld-eerste. Lizz speel die fassinerende Weduwee Cliquot wat haar lewensverhaal herleef. Voeg ‘n glas of twee heerlike sjampanje by – et voila, soos die Franse sou sê: Heerlike, diepsinnige en slim, en by tye vrolike en hartstogtelike vermaak soos min.
Die Weduwee se Sjampanje is an extremely entertaining, unique, and informative story of the widow (Veuve) Cliquot who in the 1800s in France developed revolutionary methods to change champagne- and winemaking forever, worldwide. Her exceptional story has never been told, so, the production is literally a world first. Lizz Meiring plays the fascinating Widow Cliquot who relives her life story. Add a glass or two of delicious champagne – et voila! as the French would say: Delicious, profound, clever, and at times cheerful and passionate entertainment like you cannot imagine.
Genre: Dramatiese komedie / Dramatical comedy
Rolverdeling / Cast: Lizz Meiring
Skrywer / Writer: Lizz Meiring
Regisseur / Director: Louise-Scott Pommery
Ontwerpers / Designers: Jak J Brits (Beligting / Lighting)
Verhoogbestuurder / Stage manager: Yvette Hanekom
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Artist Warehouse CC, Nelius Ferreira
Taal / Language: Afrikaans, Bietjie Frans / Bits of French
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 14 (Kinders sal nie aanklank vind by die teks nie / Children would not find the text appealing)
Tydsduur / Running time: 60 min