Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Die Grapmakers

About

Komedie is geen grap nie, dis ? ernstige saak! Waar kom grappe vandaan? is ? vraag wat gereeld in gesprekke opduik. Wie skep die humor rondom gebeure? Wie draai binne minute die tragiese om in die humoristiese? Hier is die antwoord, oftewel, die fiktiewe antwoord: Iewers, in ? stowwerige, vergete kantoor, sedert die begin van tyd, sit twee uitgeworpe en senuagtige muse. Hulle hanteer die humorafdeling, maar hulle is in die moeilikheid – hul afdeling kan dalk toegemaak word. Wat volg, is snaakse en vlymskerp kommentaar oor die waarde van humor, asook slim satire oor die verlies van die vermoë om met deernis vir onsself en ander te lag.

Comedy is no joke, it is a serious business! Where do jokes originate? Somewhere in a small, dusty and forgotten office, we find the two muses. One is male and the other female. They are responsible for the humour department – but they are in trouble. The world has forgotten how to understand humour and fails to see the value thereof. If they lose their jobs, and with that their purpose in life, depression and hopelessness will come knocking on their door. This is sharp commentary on the value of humour and clever satire about the fact that we lost the capacity to laugh at and with the people around us.

Genre: Toneel, Komedie / Theatre, Comedy
Rolverdeling / Cast: Hannes Brümmer, Neels Clasen
Skrywer / Writer: Lizz Meiring, Neels Clasen, Hannes Brümmer
Regisseur / Director: Neels Clasen, Hannes Brümmer
Ontwerpers / Designers: Lizz Meiring (Stel, Kostuums / Set, Costumes), Neels Clasen (Beligting, Klank / Lighting, Sound)
Verhoogbestuurder / Director: Giep van Zyl
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Producton manager: Giep van Zyl
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Afrikaanse Teater-inisiatief (NATi), Standard Bank Innibos
Taal / Language: Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 14 Taal / Language
Tydsduur / Running time: 60 min

Venue


Die Grapmakers