Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Aku vang 'n ster

About

'n Spanningsdrama wat afspeel in die onherbergsame Noord-Kaap met huweliksontrou, moord en selfsug. Aku is 'n sonderlinge karakter en ‘n mengsel van San-Griekwa-Blank. Die maan is sy ma, die sterre sy ligte. Hy tel 'n sterdiamant op en gierigheid dryf die dramatiese gebeure. Paul Boekkooi in Beeld: “[Dis] Aku se aardse maar poëtiese taalgebruik wat aan die karakter en die stuk sy bekoring gee. Aku plaas die edele koningstaal van die primitiewe jagter as kind van die veld teenoor die statiese kleinburgerlikheid.”

A tense drama set in the rural area of the Northern Cape. The moon is Aku’s mother, the stars his light, and the diamond he picks up, is a gift from the moon. Adrienne Sichel in The Star: “… a bravura play by Luwes who has proven that he can write with the vision and soul of a poet – a rare gist in any language. A strong sense of a rich, unique, form of expression in the tradition of Irish dramatist James Millington Syngy’s whimsical, poetic colloquialism – in Afrikaans.”
Debuut / Debut
Genre: Drama
Rolverdeling / Cast: Jefferson Dirks-Korkee, Peter Taljaard, Michelle Joubert, Dion van Niekerk, Hilletje Moller-Bashew
Skrywer / Writer: Nico Luwes
Regisseur / Director: Nico Luwes
Ontwerpers / Designers: Brandon Hewetson (Dekor / Decor), Michael Garbet (Beligting / Lighting), Nico Luwes (Klank / Sound)
Verhoogbestuurder / Stage manager: Thys Heydenrych
Vervaardiger of Produksiebestuurder / Producer or Production manager: Nico Luwes
Moontlik gemaak deur / Enabled by: Nasionale Kunsteraad (NKR) / National Arts Council (NAC)
Taal / Language: Afrikaans, Griekwa-Afrikaans / Griqua Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 10 Geweld / Violence
Tydsduur / Running time: 85 min

Venue


Aku vang 'n ster