Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Koos Kombuis

About

"Alle goeie dinge begin mos altyd in Bloemfontein." ~ Koos Kombuis

Ja, inderdaad! Die ikoniese Koos Kombuis is terug in die Vrystaat! Met sy kenmerkende bandana en kitaar, ou gunstelinge, maar ook ‘n paar nuwe verrassings. Koos het sy vaardigheid met ‘n bekfluitjie opgeskerp tydens die ledige dae en ure van kwarantyn en beurtkrag en kan nie wag om sy nuutgevonde talent met gehore deel nie. Kom maak die lewe ligter met ‘n kuier saam met Koos by die Aasvoëlklub.

“All good things always begin in Bloemfontein.” ~ Koos Kombuis
Yes, indeed! Cultural icon Koos Kombuis is back in the Free State! With his characteristic bandana, guitar and old favourite tunes, but also a few new surprises. Koos used the lazy days and hours during lockdown and loadshedding to hone his skills playing the harmonica and cannot wait to share his new-found talent with audiences.

Genre: Musiek / Music
Taal / Language: Onsuiwer Afrikaans / Faulty Afrikaans
Ouderdomsbeperking / Age restriction: 16 L
Tydsduur / Running time: 70 min

Venue


Koos Kombuis