Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Laerskool Muldersdrif bied aan: GUTS EN GLORIE

Laerskool Muldersdrif bied aan: GUTS EN GLORIE

Laerskool Muldersdrif bied aan: GUTS EN GLORIE

16 Sep 2022 17:30

About

Laerskool Muldersdrif bied met trots aan:
GUTS EN GLORIE
'n Middeleeuse sprokie wat hartsnare sal roer.
'n Storie van hartseer, liefde, leed en hoop.
'n Soektog na ridderlikheid met 'n wapenrusting stryd.
Wie het die GUTS? Wat van die GLORIE?

150 min produksie met 'n 20min pouse.
Slypsteen taverne open om 16:00 vir aandete.
Ete besprekings 7 dae vooraf: admin@mullies.net

More Info

Venue

Social


Laerskool Muldersdrif bied aan: GUTS EN GLORIE

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…