List your event with Webtickets

NATANIËL IN CONCERT

Event Photo

About

Twee konserte aangebied in die Ouditorium van die Hoërskool Durbanville op 8 en 9 Julie 2022.

Hierdie vertoning bestaan uit splinternuwe stories asook musiek, oud en nuut, bekend, immergroen en oorspronklik. Fantasie, humor, waarhede en wyshede, kwessies en kwellinge, vrae en antwoorde, al die elemente uit die Nataniël-skatkis word saamgebring!

Nataniël deel die verhoog met Steinway-pianis Charl du Plessis. Kostuums is ontwerp deur Floris Louw.


Vrydag 8 Julie om 19:00
Saterdag 9 Julie om 19:00
Alle veiligheidsmaatreëls word gevolg.
Geen kinders onder 14.
Maskers verpligtend.

Vir verdere inligting, skakel Trudie by 0825651401.

More Info

Venue

Hoërskool Durbanville, Langenhoven Street, Durbanville, Cape Town   Location on Google Maps

Social


NATANIËL IN CONCERT

08 Jul 2022 19:00

R290

09 Jul 2022 19:00

R290

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…