Click here to view the latest Smart Shopper Deals

Ontbyt met Johannes de Villiers: Blydskap en meditasie

Ontbyt met Johannes de Villiers: Blydskap en meditasie

Ontbyt met Johannes de Villiers: Blydskap en meditasie

01 Apr 2022 10:00

About

AANGEBIED DEUR Tafelberg-Uitgewers
Johannes de Villiers wys hoe geluk ’n haalbare doel vir enigiemand is. Sy nuwe boek, Blydskap, is ’n omvattende kykie na lewensvreugde, met praktiese wenke en ware verhale as voorbeelde. In sy oggendslypskool deel hy tegnieke wat jou kan help om meer vreugdevol en bewustelik te leef.
Die ontbyt is ingesluit by die kaartjieprys en sluit in ’n koffie, sap of ’n glas Cap Classique, granola met jogurt en heuning, ’n broodjie met botter en konfyt, chipolata-worsies, pastrami en kaas.

More Info

Venue

Social


Ontbyt met Johannes de Villiers: Blydskap en meditasie