Planning your next event? Click here to list your event now!
Die rare, ware geskiedenis van skoonheid deur die eeue.
Lizz kuier saam met gaste oor ontbyt. Die ontbyt is ingesluit by die kaartjieprys en sluit in koffie, sap of ’n glas Cap Classique, granola met jogurt en heuning, ’n broodjie met botter en konfyt, chipolata-worsies, pastrami en kaas.