Click here to view the latest Smart Shopper Deals
AANGEBIED DEUR RJ Tours (Roydin Engelbrecht)
’n Gemaklike staptoer waar daar besoek afgelê word by belangrike argitektoniese geboue in Oudtshoorn, wat as grondslag dien vir toeligting van en ’n bespreking oor die geskiedenis van Oudtshoorn. Die ontwikkeling van Oudtshoorn is vanaf 1860 onlosmaaklik verbind aan die volstruisveerbedryf.